Soek 'n berig in Renaissance
Friday, 12 February 2016
Bekostigbaarheid van Warmbad Renaissance lok die Du Toits hierheen
Die 67-jarige Francois en Rina (68) du Toit het 27
jaar lank op Delmas gewoon voordat hulle onlangs hulle intrek in E98 geneem
het.
Friday, 5 February 2016
Sosiale Aksie-groep kies sterk span
Ons oord se Sosiale Aksie-groep het op 4 Februarie
2016 'n groepie knap inwoners gekies om in hulle bestuurskomitee te dien.
Wednesday, 27 January 2016
Biblioteek opgegradeer
Nadat sy elf jaar
lank die oord se biblioteek in beknopte vertrekkies in die administrasiegebou
bedryf het, is daar uiteindelik gehoor gegee aan Hester Botes se versugtinge en
versoeke en dreigemente.
Friday, 22 January 2016
Social Action kick-off
Due to unforeseen
circumstances, the Social Action Committee for 2016 has not yet been elected.
In addition, the first meeting of the year held on 21 January was poorly
attended, possibly owing to the fact that it was held on the third Thursday of
the month rather than the customary first Thursday.
Sunday, 17 January 2016
Yet another feathered friend observed in our village
Our village
abounds with a remarkable variety of bird species. At various times we have
reported sightings of blue waxbill, striped cuckoo, crested barbet, arrowmarked
babbler, gymnogene, redbilled wood-hoopoe, grey lourie, olive thrush and
blackeyed bulbul, to name but a few.
Thursday, 14 January 2016
Inwoners ruk plaaslike sakeonderneming reg
Pieter (65) en Annette (65) Heyneke van E125, het die
plaaslike Oasis sowat twee jaar gelede gekoop.
Friday, 1 January 2016
Ons groet 2015
Inwoners wat nie elders gekuier het nie, het oudergewoonte op 31 Desember die ou jaar gegroet en die nuwe jaar verwelkom met 'n vleisie op die kole en 'n drinkdingetjie in die hand.
Subscribe to:
Comments (Atom)