Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Monday, 7 December 2015

Ons oord vier eersdaags sy 25ste bestaansjaar

Ampie en Isabel Hattingh was die eerste persone wat in die oord kom woon het. Hulle het op 1 April 1991 hulle intrek in E20 geneem waar hulle nog steeds woon.

Tuesday, 1 December 2015

Ons groet 'n ware heer

Na dertien jaar verlaat die eerbiedwaardige Hennie Pieters ons oord op 21 Desember 2015. Hy sal voortaan by sy dogter, Marian, in Kiblerpark woon.

Saturday, 28 November 2015

Ons sluit 2015 op luisterryke wyse af

Ons jaareindfunksie het op 27 November plaasgevind. Die Sosiale Aksie onder leiding van Didie Vickery, het 'n bederf van formaat aangebied.

Saturday, 21 November 2015

Annual General Meeting - 2015

Introduction
Our AGM was held on 19 November. More than 70 residents listened attentively to the Chairman's Report in which he pointed out that greatest single problem this year proved to be a water crisis that caught Bela-Bela in a state of unpreparedness.

Friday, 20 November 2015

Warmbad Renaissance sê dankie aan Afriforum

Tydens hulle algemene jaarvergadering op 19 Mei 2015, het die inwoners van Warmbad Renaissance die bedrag van R7 500 aan die voorsitter van die plaaslike tak van Afriforum, Johan Mills,  oorhandig. Die ontwikkelaar van die oord, Werner Pauw, het R2 500 tot hierdie bedrag bygedra.

Monday, 16 November 2015

More new residents already at home

Val Louw and her mother, Esmé Coetzee, have recently taken up residence in U26.

Sunday, 15 November 2015

Nuwe inwoner kom van Ellisras af

Flip Dreyer (73) van E59, is 'n gemoedelike man vir wie se hande min verkeerd staan.