| Die ingang tot een van die besbewaarde geheime van die Bosveld |
| Ons administratiewe beampte, Jacky Putter. |
| Rina Breytenbach (eenheid 118) se tuin is een van die heel mooistes in die oord |
| The darts club meets on Thursdays |
| Snoeker is eweneens 'n gewilde tydverdryf. Hier maak Hennie de Villiers gereed om die groene te bêre terwyl (vlnr) Chris Sadler, Frikkie Minny en Hein Jordaan belangstellend toekyk. |
| William Baloi, oftewel Bra Willy soos sy vriende hom noem. Hy is die Oord se faktotum en werk al meer as 20 jaar hier. |
| Ons gemeenskapsentrum. Die Nes is op linkerhand. |
| Obed, 'n werknemer van die tuindienskontrakteur, Soetdoring Tuindienste, hou die gemeenskaplike terrein netjies. |
| Jannie Botha, die eienaar van Soetdoring Tuindienste, aan 't werskaf om die oord se gemeenskaplike terrein te versorg. |
| People live here happily in beautiful surroundings. |
| A fine view of a section of the common property. |
![]() |
| A Blue Waxbill - a frequent visitor to the village ... |
![]() |
| ... so is the Crested Barbet. |
| Piet Combrink by sy rotstuin. |
| After the first summer showers. Another view of the prettiest retirement village in the Bushveld. |
![]() |
| Is daar 'n mooier gesig as 'n Bosveldse sonsondergang? |
| Die bestuurskomitee in sitting |
| Ons diensbussie en aangewese bestuurders |



No comments:
Post a Comment