Pages

Friday, 21 June 2019

Só maak 'n mens ... met die winterkoue

Ons oord se sosiale aksie-groep het op 20 Junie weer eens gesorg vir ‘n gesellige bederfie waartydens inwoners stylvol kon kuier met ‘n verskeidenheid sop- en broodgeregte. Hierbenewens is die winterkoue draagliker gemaak met een of meer glasies sjerrie.

Die onderstaande foto’s bied ‘n oorsig van die verrigtinge.







No comments:

Post a Comment