Pages

Saturday, 16 March 2019

Die lekkerste vetkoek in die Bosveld

Ons oord se sosiale aksie-voorvatters het onlangs weer eens bewys gelewer dat hulle, ten spyte van nóg ʼn dosis dreigende beurtkrag, smullekker vetkoek kan bak soos min.

Die onderstaande foto’s bied ʼn oorsig van die werksaamhede op 15 Maart.

Die sosiale aksie-staatmakers aan die werskaf
So moet 'n vetkoek mos lyk as hy 'n vetkoek is!
Delene Bekker (E58) en Kolie Ras (E108) kom haal die vetkoeke wat hulle vooraf bestel het.

No comments:

Post a Comment