Pages

Monday, 22 May 2017

Dries presteer weer eens

Dries poseer in sy boogkamer
Oud-skoolhoof, Dries Engelbrecht (65), Warmbad Renaissance se kranige boogskut, het onlangs die tweede plek behaal tydens ‘n driedaagse ope kompetisie vir tradisionele boë op Sterkrivier.

Skuts van oraloor, selfs die buiteland, het aan die kompetisie deelgeneem wat vanjaar die twintigste keer aangebied is.

Dries het in 2014 Protea-kleure in dié sportsoort verwerf.

No comments:

Post a Comment