Pages

Thursday, 10 September 2015

Inwoners verwelkom die lente

"Dis heerlike lente, die winter's verby;
weer nooi berg' en klowe vir jou en vir my."
Só juig die liedjieskrywer,Theo W. Jandrell. Dis 'n gemoedsuiting waarmee die inwoners van ons oord volmondig saamstem, veral ná die lewegewende reënbui wat onlangs uitgesak het.

Die onderstaande foto's bied 'n blik op ons eie viering van die aankoms van die lente in die Bosveld.

Die ooms doen wat ooms moet doen
 
Die tannies sorg vir die krummelpap

Annetjie van Rooyen, Amy Combrink en Gerhard van Rooyen is gereed vir die fees
Geselligheid op note ...
Hier leer ons mekaar ken

No comments:

Post a Comment