Drie van ons inwoners is aangewys as wenners van die Pick 'n Pay-rolbaltoernooi wat in Juniemaand by die Warmbad-rolbalklub aangebied is. Hulle is Kolie en Monica Ras (middel, voor) en Hannetjie Pretorius (agter). Hannetjie is ook die vise-president van die klub. Sy was voorheen ook die voorsitter van die Renaissance-bestuurskomitee.
[Ons plaaslike koerant, Die Pos, het die foto voorsien] |
No comments:
Post a Comment