Maar watwou, wat aanvanklik begin het as 'n vlooimark, het gou 'n geleetheid geword waartydens die inwoners hulle pragtigste kuns- en handwerk denkbaar uitgestal het.
| Inwoners kuier gesellig met 'n koppie tee en versnaperinge in die hand tydens die Kyk-en-koop-oggend. |
Foto's
| Floris en Annetjie van Vreden staan trots by Annetjie se lint- en lang- en kortsteekborduurwerk |
| Jean en Jan van Blerk by sommige van Jan se skilderye. Hulle hou 'n selfportret van Jan vas |
| Wendy Stone proudly showing off her magnificent quilts |
| Niks staan vir Raaikie Minny se hande verkeerd nie |
| Fietjie Moolman noem haarself 'n Jack of all trades, but master of none. Min stem saam met haar, want haar mosaïekwerk is iets besonders |
| Esther Limbach en haar houtsneewerk. Esther gebruik jelutong-hout wat uitnemend geskik is vir aktiwiteite soos houtsneewerk |
| Roger and Joy Kennard is a talented couple. Joy excels at quilting and cross-stitching, while Roger uses indigenous wood to create beautiful bowls |
| Helena de Wet se kwiltwerk is 'n lus vir die oog |
| Annatjie Swart skilder graag en doen ook lintborduurwerk |
| Lirpa Kuntz brei graag. Haar ingelegde groente is ook baie gewild in die oord |
| Miriam Scheepers by haar uitstalling van tuisgemaakte artikels |
| Fietjie Moolman ken 'n mooi Afrikaanse woord vir scrapbooking. Sy noem dit knipselkuns. Sy het onder andere haar familiegeskiedenis op hierdie wyse saamgestel |
| Baby van Wyk hekel doilies, brei en doen die pragtigste lang- en kortsteekborduurwerk |
| Didie Vickery spesialiseer in piouterwerk |
| Hennie en Nellie Stoop. Hennie doen tokreenwerk en Nellie maak geleentheidskaartjies |
| Alet Botha se skilderye is iets om te aanskou |
No comments:
Post a Comment