Renaissance-inwoner was Mandela se Afrikaanse buurvrou
Andries van der Heyde, Die Pos, 13 Desember 2013
Met Madiba-koors wat die afgelope week wêreldwyd hoog
geloop het, het Die Pos op ’n juweel van ’n storie op Bela-Bela afgekom.
Ria Jansen van Rensburg
Ria Jansen van Rensburg het vandeesweek aan Die Pos
vertel hoe haar man, Gert, een aand laat by sy huis in Houghton, Johannesburg,
’n oproep ontvang het. Hy was effens geïrriteerd en het gevra wie hom so laat
bel. “Dit is jou buurman, Nelson Mandela,” het die persoon in Afrikaans gesê.
No comments:
Post a Comment