Pages
▼
‘n Groot aantal inwoners het onlangs in die Nes (een van ons
gemeenskapsale) byeengekom om Valentynsdag te vier.
Die 67-jarige Francois en Rina (68) du Toit het 27
jaar lank op Delmas gewoon voordat hulle onlangs hulle intrek in E98 geneem
het.
Ons oord se Sosiale Aksie-groep het op 4 Februarie
2016 'n groepie knap inwoners gekies om in hulle bestuurskomitee te dien.